Motorwerktuigkundige - Ad posted by Ellie Grundlingh

6 days ago103 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Company Name:Rally Sport Motors
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

As jy ernstig is om te werk. Ons is 'n klein firma opsoek na motorwerktuigkundiges. Geen kansvatters. Weeklikse loon sal bepaal word volgens ondervinding. 3 maande proeftydperk. Moet op die Wes-Rand woonagtig wees. Eie gereedskap 'n voordeel. E-pos cv's en verlangde salaris na rallysportmotors@absamail.co.za. Geen telefoniese aansoeke sal oorweeg word nie. Indien geen terugvoer by 15/07/2020 ontvang ag u aansoek as onsuksesvol.

Id Subtitle 755961867
View More
Ellie GrundlinghMember since 2017
Email Verified
1 adsActive
7 adsPosted