Pakhuis Assistent

19 days ago479 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:All Storage
Job Type:Full-Time
Employment Equity:EE/AA
Description

Pakuis Assistent benodig in veelsydige omgewing. Moet kode 08/EB lisensie hê vir voertuig. Pretoria Noord/Annlin omgewing. Afrikaans en Engels praat , lees en skryf. Goeie gesondheid. Moet fisiese arbeid kan verrig en tot 40kg kan lig en dra. Minimum van 1-2jaar werksondervinding. Rekenaar geletterdheid: Excel en Outlook 'n vereiste. Stuur volledige CV met 2 verwysings aan allstoragemove@gmail.com. Kriminele rekord sal nagegaan word. Sluitingsdatum: 29 Junie 2020. Indien u geen reaksie van ons ontvang, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was

Id Subtitle 747955002
View More
all storageMember since 2020
Email Verified
2 adsActive
5 adsPosted