Hardwerkende Persoon Benodig

a month ago388 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Part-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Opsoek na ñ jong man tussen 20 tot 35 wat harde hande werk kan doen: Moet tegnies aan gelê wees, Bestuurs Lisensie he, Betroubaar en Netjies. Baie op die pad en oorslaap (Kostes sal gedek wees) somtyds wanneer vér werk. Goeie Kominikasie vermoë om met kliente te kan deel. Sal op probasie tydelik werk wat kan lei na permanent.

Betaling sal begin op R200 per Dag.

Stuur asb CV na riaan30@msn.com. Whatsapp's sal nie geantwoord word nie.

Baie Dankie





























































Id Subtitle 700347021
View More
Riaan30Member since 2009
Email Verified
2 adsActive
64 adsPosted