Persoonlike- & Boedelassistent

2 years ago1614 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Agency
Job Type:Contract
Description
Rekenmeesters & Belastingpraktisyns in Durbanville verlang die dienste van 'n lewenslustige en verantwoordelike persoon wat onafhanklik en sonder toesig kan werk om diens, so spoedig moontlik, as Persoonlike- & Boedelassistent te aanvaar.Kennis en ondervinding van Word, Excel en Pastel is 'n vereiste en aansoekers met ondervinding van Boedelbereddering en Maatskappy-sekretariële werk sal voorkeur geniet.Vergoeding is markverwant en word aan die hand van kwalifikasie/s en ondervinding bepaal.Stuur asb. u CV en salarisverwagting na vfdville@iafrica.com, indien u aan die vereiste voldoen en aansoek wil doen.Suksesvolle aansoekers sal binne 10 dae gekontak word.

Id Subtitle 1075690267
View More
WhatJobs
Selling for 2+ years
Total Ads25.57K
Active Ads25.57K
Professional Seller
Seller stats
25.57KTotal Ads
105.91MTotal Views
Contact WhatJobs
Message
(4016)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.