Aansoek vir Werk
1 Photo(s)
8 days ago168 views
Add to My List
General Details
Description
Aansoek vir werk.
Ek is 'n 57 jarige man met 21 jaar ondervinding in die koerier bedryf. Het ook ondervinding van projek bestuur, administrasie en finansies. My gesondheid is goed en beskik ek oor 'n Kode 14 {EC} lisensie met geldige PDP. Ook rekenaar vaardig in alle Windows programme. Beskik oor eie vervoer en selfoon. Sal enige tipe werk aanvaar in die Wes/Suid of Noord-Kaap en is onmiddelik beskikbaar.
Kontak: Johan by 078 674 6125. Whatsapp of Telegram.
Id Subtitle 642170259
View More
Popular