NUTSMAN - PTA OOS

9 days ago195 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Goed gevestigde tuinsentrum in Pretoria-Oos is opsoek na 'n Handyman/All Rounder met goeie ervaring in algemene onderhoud. Moet gemotiveerd, betroubaar, entoesiasties en energiek wees.


Verantwoordelikhede/Vaardighede benodig:

  • Sweiswerk
  • Loodgieter werk
  • Basiese kennis van elektrisiteit
  • Basiese timmer vaardighede
  • Moet sonder konstante toesig kan werk
  • Moet as deel van 'n span kan werk
  • Moet 'n geldige rybewys hê


Stuur asseblief 'n onlangse foto, CV en kontakbare verwysings na marketing@plantparadise.co.za

Id Subtitle 689300843
View More
PLANT PARADISE GARDEN CENTREMember since 2014
Email Verified
1 adsActive
182 adsPosted