Vakante posisie Bestuurder: Tuine & Infrastruktuur (Worcester)

12 days ago428 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Agency
Job Type:Full-Time
Description

VAKANTE POSISIE
Bestuurder: Tuine & Infrastruktuur

Worcester Business Improvement District (WBID) werk hard om die besigheidsarea van Worcester netjieser en mooier te maak. Die ideale kandidaat sal oor die volgende eienskappe beskik:

  • ‘n Passie vir plantegroei, tesame met goeie kennis van plante asook hul onderhoud.
  • Goeie kommunikasie vermoë in Afrikaans en Engels.
  • ‘n Geldige kode 8 lisensie.
  • ‘n Ingesteldheid aan detail en om inisiatief te neem; hoë netheidstandaarde, asook om onafhanklik te funksioneer.
  • Vermoë om self fisiese arbeid te verrig (bv. gate grawe en plante plant) en om toesig oor ‘n span algemene werkers te bied.

Stuur jou CV aan recruitment@protektumhr.co.za of skakel 023 342 7175 om aansoek te doen. Sluitingsdatum Maandag 17 Februarie 2020.

Id Subtitle 684338241
View More
SarieMember since 2019
Email Verified
1 adsActive
10 adsPosted