Verkoops persoon / Tuinboukundige

a month ago443 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Landscape Garden Company
Job Type:Part-Time
Description

Verkoops persoon / Tuinboukundige word benodig.

Deeltydse posisie beskikbaar.


Vereistes sluit in :

  • Belangstelling / Liefde vir plante.
  • Moet goeie kennis he van plaaslike plante/ inheemse plante.
  • n Kwalifikasie in Tuinboukunde sal voordelig wees.
  • Die ideale kandidaat sal n tuinboukunde student of afgetrede persoon wees.

Sou jy dink dat jy aan die bogenoemde vereistes voldoen stuur asb jou CV na - admin@gardencompany.co.za.





Id Subtitle 742496970
View More
Landscape Garden CompanyMember since 2017
Email Verified
1 adsActive
3 adsPosted