Drywer/ toesighouer

a month ago417 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Landskappering maatskappy in Durbanville is op soek na 'n profesionele persoon met deeglike plantkennis om bogenoemde pos te vul. Die volgende vereistes is noodsaaklik:

  • Goeie plantkennis
  • Minimum graad 10
  • Geldige kode 8 of 10 lisensie, geskik om 3 ton sleepwa te trek
  • Skoon rekord
  • Geen rokers
  • Christen
  • Moet bereid wees om saam met personeel te werk
  • Moet onder druk kan funksioneer
  • Moet bereid wees om lang ure te werk
  • Te alle tye profesioneel en vriendelik optree teenoor personeel en kliënte.

Slegs persone wat aan bogenoemde vereistes voldoen kan 'n verkorte CV en afskrif van rybewys en ID stuur aan: pietersmit740803@gmail.com

Id Subtitle 680131672
View More
DeSmitMember since 2014
Email Verified
2 adsActive
72 adsPosted