Trekker Bestuurder Nodig

9 days ago222 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description

'n Medium grootte Steenvrug plaas in die Banhoek Vallei is op soek na 2 x gelisensieerde Trekker Drywers op kontrak basis. Die ideale kandidaat sal in die Banhoek / Pniel / Kylemore omgewing woonagtig wees en besit oor 'n geldige trekker lisensie. Ideale kandidaat sal onmiddelik beskikbaar wees.

Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word. Epos aansoeke alleenlik.

Id Subtitle 639800865
View More
Tania BraseMember since 2016
Email Verified
2 adsActive
7 adsPosted