Plaas voorman gesoek vir groente boerdery
11 days ago797 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Klein groente plaas in Somerset Wes is opsoek na 'n plaas voorman om boedery operasies te bestuur. Kanidaat moet kennis beskik van groente boerdery ( Swiss Chard , Kopkool , Butternut , green peppers , baby marrow , cucumber ) ect. Kanidaat moet ook kennis beskik van grond voorbereiding , pes beheer , besproeieing en tonnel boerdery. Kanidaat moet ook meganies aangelê wees. Ons is besig om die boerdery operasie uit te bry , so is op soek na 'n dinamiese persoon wat besluite kan neem en sonder toesig kan funksioneer. Pakket gaan met onderhoud bespreek word.

Stuur asb. CV's na ( sjp.morkel@gmail.com )


Id Subtitle 667823655
View More
Sarel Member since 2015
Email Verified
1 adsActive
15 adsPosted