Lusernboerdery Vioolsdrift

22 days ago857 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Description
Hullo . Ek het n posisie vir n bestuurder/assistent op Vioolsdrift om lusern te boer . Vioolsdrift is n baie afgeleë plek . Maak asb seker ip n kaart dat jy weet waar dt is . Dit raak warm oor Han tot einde Maart en dan is weer fantasties . Die boerdery is 50 ha met vloedbesproeiing . Kriteria : Enkellopend . Passie vir boerdery . Meganiese kennis om trekkers en balers te onderhou . Kennis van vloedbesproeiing . Aansoeker moet met homself kan lewe aangesien hier min aangaan . Goeie gesondheid . Geen rokers . Baie goeie gesindheid Behuising en elektrisiteit ingesluit . CV na japiec1@yahoo. com
Id Subtitle 684179175
View More
Gumtree UserMember since 2008
Email Verified
2 adsActive
101 adsPosted