Vee bestuurder
15 days ago830 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Gemengde boerdery in Clanwilliam benodig 'n jong energieke man met kennis van veeboerdery. Pligte sal hoofsaaklik behels die hantering van die hele veeboerdery, maar ook soos elders nodig op die plaas. Moet kennis he van voeding, intensiewe skaapboerdery, dieresiektes, ongedierte beheer en wol en vleis. Perde en perdry kennis sal ook 'n bate wees. Salaris sal prestasie gekoppel wees. Stuur CV na fstrauss@telkomsa.net of kontak 0832304767

Id Subtitle 660173069
View More
Frikkie StraussMember since 2008
Email Verified
1 adsActive
76 adsPosted