Post FREE Ad
Hi! Please beware this listing has expired. We have displayed some related listings below for your convenience.

Ek soek plaas of plaas sekuriteits werk 

  • Date Listed14/05/2019

Ek is 46. Het 26 jaar sekuriteits ondervinding en 20 jaar gemengde boerdery kennis.


Ek is getroud en my vrou is n onderwyserres in kaapstad.


Ek is bereid om enige plek te werk al is dit in die gramadoelas. Ek sal noodwendig alleen kom aangesien my vrou nie haar werk kan opgee nie.


Jacques

jacques.dwt(More ads from this seller)
User since Jul 2008
26Published
0Active