Post FREE Ad

jong man opsoek na werk

2 months ago121 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description

goeie dag.

my naam is christopher ek is opsoek na enige werk el het kode10 lisensie.

ek het ondervinding in wingerd,graan,granaat,skaap,komkomer,pepper en sitrus boerdery ek kan als doen wat daar te doen is op die plaas en ek is ook beryd om te leer dit wat ek nie ken nie

ek het spuitpomp,veilige gifstowe hanteering en peste en plae sertiferkaarte.

kontak my op ******

Id Subtitle 430895265
View More
chrisMember since 2017
Email Verified
3 adsActive
16 adsPosted