Post FREE Ad

Eksterne Landbou Bemarker Moorreesburg

Post an ad like this for FREE!

EKSTERNE LANDBOU BEMARKER WK. Pos is gebaseer in Moorreesburg. Salaris is afhangend van ondervinding en kwalifikasies; en sluit kar- en selfoon toelae in. Vereistes sluit in ‘n Tersiere Kwalifikasie in Landboukunde, Graad 12, ‘n geldige rybewys en 2 tot 3 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos. Aansoekers word genooi om hul CV, dokumente en ‘n onlangse kop- en skouers foto na tertius @hartpersonnel.co.za te stuur. AL ONS POSTE IS BESKIKBAAR OP ONS WEBTUISTE www.hartpersonnel.co.za #bemarking #landbou #boer #weskaap

Tertius (More ads from this seller)
User since Aug 2018
92 Published
4 Active
Popular