Post Ad
Browse Categories
Post FREE Ad
My Gumtree

Ek is n 43 jarige geskeide blanke man sonder afhanklikes wat werk soek in graan bedryf of op plaas

Post an ad like this for FREE!

43jarige geskeide man sonder afhanklikes soek dringend enige werk in die graan bedryf of op plaas . 10 jaar ondervinding met gradering, opberging en beroking asook in laai en uitlaai(weegbrug) van mielies, koring, soya bone en sonneblom. Het verdere opleiding met veevoere en meulenaar(mielies) asook Haccp, safety training, advanced safety training, fire fighter en eerste hulp.

Ek is eerlik, opreg, hard werkend en kan met my hande werk. Ek kan sweis werk doen. Kontak my gerus vir my CV..



Derick (More ads from this seller)
User since Jul 2015
23 Published
2 Active