Post FREE Ad

EK IS DRINGEND OPSOEK NA WERK OP PLAAS OF IN GRAAN BERYF

Post an ad like this for FREE!
Ek is 44 jaar oud met geen afhanklikes. Het 10jaar ondervinding in die graan bedryf en die kwalifikasies van ontvangs, opberging, aankope, verkope, beroking( volle gekwalifiseerd) van graan(mielies,soya bone, koring, sorghum, sonneblom)asook ondervinding as mielie meulenaar en veevoere. Het ekstra kwalifikasies. Ek is opsoek na enige plaas werk en of met graan in die Wes Kaap. Ondervinding van sweis, instandhoudings werk en loodgieterswerk. Ek is opreg, eerlik , betroubaar, prakties , hardwerkend met sober gewoontes en kan leer dit wat ek nie ken nie. Engels en Zulu magtig. Kontak my gerus vir my volledige CV met verwysings.
Derick (More ads from this seller)
User since Jul 2015
27 Published
2 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Swellendam