Post Ad
Browse Categories
Post FREE Ad
My Gumtree
You might be interested in these similar ads
Ek soek werk as Plaas voorman of toesighouer of enige werk in graan bedryf
Ek is 43 jaar oud met geen afhangklikes en het ondervinding asook die kwalifikasies in die graan bedryf , opberging en beroking van graan( mielies, koring, soya bone en sonneblom). Kwalifikasies verkry by verskeie instansies . Eerste kurses voltooi as meulenaar en 4 jaar praktiese ondervinding. Verdere praktiese ondervinding in veevoere en het ekstra kwalifikasies in: Advanced Safety Training, Sup ...

Blanke paar 48j soek werk

Post an ad like this for FREE!

ons is opsoek na werk in die landbou sektor

het voorheen op eie plaas geboer met skape,vleis beeste ,varke en melkery.

ook ondervinding van saaiboerdery en weidings.

besit kode 14 met pdp

hardwerkend en betroubaar en kan op eie funksioneer

goeie arbeids verhoudinge en maklik om me oor die weg te kom

ENIGE PLEK IN DIE WES KAAP OF KAROO

Henk (More ads from this seller)
User since Jul 2009
105 Published
0 Active