Post FREE Ad

Blanke man(43j oud, geen afhanklikes) soek dringend werk in graan bedryf/plaas

Post an ad like this for FREE!

Ek is 43 jaar oud met geen afhangklikes en het 10 jaar se ondervinding asook die kwalifikasies in die graan bedryf as graan gradeerder, opberging en beroking van graan( mielies, koring, soya bone en sonneblom). Kwalifikasies verkry by universiteit van Pretoria, Grain Training institute, South African Grain Laboratory. Grain Milling Federation( eerste kurses voltooi as meulenaar en 4 jaar praktiese ondervinding). Verdere praktiese ondervinding in veevoere en het ekstra kwalifikasies in: Advanced Safety Training( SAFEPRO), Supervisory Skills( I.P.I.S.A). Fire Co-ordinator, Fire Teams, Evacuation/ Handling of Fire Equipment.General Health & Safety. First Aid level 1.

Het praktiese ondervinding van sweis werk asook instandhoudings werk. Ek is opreg, eerlik , betroubaar met sober gewoontes.


Ek kan gekontak word vir my volledige CV met verwysings.




Derick (More ads from this seller)
User since Jul 2015
21 Published
2 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Swellendam
Popular
You might be interested in these similar ads
Blanke paar 48j soek werk
ons is opsoek na werk in die landbou sektorhet voorheen op eie plaas geboer met skape,vleis beeste ,varke en melkery.ook ondervinding van saaiboerdery en weidings.besit kode 14 met pdphardwerkend en betroubaar en kan op eie funksioneergoeie arbeids verhoudinge en maklik om me oor die weg te komENIGE PLEK IN DIE WES KAAP OF KAROO