Post FREE Ad

Soek enige plaaswerk in die Karoo

Post an ad like this for FREE!

Middeljarige paartjie soek enige plaaswerk in die Karoo. Man is meganies goed aan gele,hardwerkend en is oop vir nuwe uitdagings en om nuwe dinge te leer. Het geen afhanklikes nie,net ek en my vrou. Is woonagtig op die oomblik in Kaapstad,Kraaifontein,rede vir die Karoo is om nader aan my vrou se ouers te wees wat woonagtig is in die Leeu-Gamka disstrik. As daar enige geleentheid is sal ons dit baie waardeur. Brian:071 061 1422.

Brian (More ads from this seller)
User since Sep 2015
1954 Published
0 Active