Ek is beskikbaar vir  Organiese Landbou/ graan bedryf/instandhouding/opsigter

1 year ago363 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description
50jarige getroude blanke man met sober gewoontes en een kind(st bernard) verlang werk op plaas/opsigter/instandhouding/graan bedryf in Wes Kaap.Veel talig in Engels,Zulu en Xhoza. Volle gekwalifiseerd en 10 jaar ondervinding in gradering,opberging,beroking en admin van mielies,soja bone,sonneblom,koring. Kwalifikasies in losmaat en sak beroking van graan. kwalifikasies van fire fighter, supervisor skills, first aid level 1, meulenaars kurses level 1 voltooi. 2jaar ondervinding van beeste,skape,varke en hoenders.Ondervinding van besproeiing,ploeg en saai van hawer. Het basiese meganiese en elektriese kennis, kan sweis en loodgieter werk doen.Rekenaar vaardig. Kode 8 lisensie Ek is bereid om ekstra te leer en is 'hands on' met enige projek. Verlang werk in Wes Kaap area.Ek is bereid om te verhuis.
Id Subtitle 1198366261
View More
Derick Gale
Selling for 8+ years
Total Ads42
Active Ads1
Seller stats
42Total Ads
1.46KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Derick Gale
081*******Show Number
Message
(3969)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.