Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
BESTUUR - ONDERHOUD - MEGANIES in George, preview image
BESTUUR - ONDERHOUD - MEGANIES
Goeie dag Ek is n 28 jarige wit getroude man, opsoek na werkswinkel, instandhouding, werktuigkundige of assistent plaas bestuurder pos. Ek het ondervinding in werkswinkel bestuur en onderhoud. Ek doen instandhouding op motors, masjiene, vragmotors, sleepwaens en implimente. Doen brieke, wheel bearings en suspension ook. Kan spraypaint en weld. Ek het n kode 14 lisensie en sekuriteit kwalifikasies ...
PLAAS BESTUURDER SOEK WERK / FARM MANAGER-LIVE STOCK
GENTLEMAN SEEKS WORK AS FARM MANAGER ANYWHERE IN SOUTH AFRICA.PREFERABLY ANYWHERE ON THE GARDEN ROUTE OR KAROO.GENTLEMAN HAS YEARS OF EXPERIENCE WITH THE FOLLOWING LIVE STOCK.CATTLE, SHEEP,GOATS,OSTRICHES AND GAME.HARD WORKING, RELIABLE , RESPONSIBLE AND TRUSTWORTHY.

SOEK PLAAS WERK

Post an ad like this for FREE!
Hello ek is 19 jaar oud opsoek na n werk op n plaas het groot geword op n plaas en daar self gewerk ek kan trekker ry kode 10 lorie ens ek kan met meeste implemente werk en ken n stukkie van skaape af en volstruise ek is hard werkend en bereid om baie te leer as u my n kans kan gee ek bly nou op die oomblik in George as u my cv soek kontak my op 0765342433
Jaco (More ads from this seller)
User since Jan 2016
9 Published
0 Active