Back to search (Mpumalanga > Job Seekers > Agriculture & Farm Jobs CVs> ad 1271919495)
Plaasbestuurder pos gesoek
Reason for Reporting
Description: 38 jarige wit man soek bestuurder pos op plaas. Werk huidiglik as Veekundige by n bees en skaap voerkraal en is ook n junior keurder vir Bonsmara.Ondervinding met beeste, skape, varke soyas, mielies en groente. Kan KI, dragtigheids ondersoekte, skandeering, alle operasies doen sowel as teeling programme, inenting programme en sykronisasie van skape en beeste om te kalf en lam op die mees toepaslike tyd. Kan nadoodse ondersoekte doen, meeste siektes indentifiseer en gesond maak, voorkom van siekte en virus uitbreek in kampe .ens Doen tonnel boerdery, suiker en Mielies ook op die stadium.Staan nie terug vir enige plaas werk nie, kan elektries doen en meeste loodgieter werk.Kontak my 0818670955 of Thinusbothaboerdery@gmail.com
Read More