Kalf Skaal Automaaties | Port Elizabeth | Gumtree | 126902769
Post ad
Browse Categories
Post FREE Ad
My Gumtree
    Kalf Skaal Automaaties
    -
    Step 1: Photos Step 2: Details
    This ad is no longer active.
    This ad is no longer active.
    CLOSE

    Kalf Skaal Automaaties

    Contact for Price
    Posted 2 years ago
    • FOR SALE BY owner

    Monitor die volg aspekte met gemak:

      • Bespaar arbeidskoste

      • Sorteer volgens individuele prosesse

      • Bepaal voeromset en groei akkuraat

      • Opstelling volgens boer se individuele bestuur prosesse

      • Data word dmv Bluetooth of datastokkie oorgedra na bestaande bestuursprogramme

      • 3 Rigting sorteer ook beskikbaar

      • Weeg in 200gr inkremente

      • Weeg kalwers tot en met 220 Kg

      • Integreerbaar met Afikim


    Vergemaklik sortering gebasseer op (Opsioneel beskikbaar):

    • Ouderdom

    • Gewigsverlies of Gewigs toename

    • Vaar of Moeder

    • Groeppe en vele meer

    • Sorteer met Afikim ; XR 5000 of XR 3000 wow

    APR 500 Handleser & Elektroniese Identifikasie

    1: RFID- HDX elektroniese Identifikasie (melkbees)

    2: RFID- FDX elektroniese Identifikasie (Vleisbees)

    Groot skerm kan 5 lyne van 20 karakters toon van voorafopgestelde dier inligting of elektroniese identiteit en oorplaatjie nommer

      • Data velde kan opgestel word na gelang van boer se behoeftes.

      • Kan tot 5000 rekords stoor met sub velde

      • Die handleser is toegerus met USB; RS232 en Bluetooth wat 100 meter data kommunikasie moontlik maak

      • GPRS en WI-Fi is opsioneel

    Kontak ons op:


    Kantoor: ******


    Aflewering, opleiding en installasie landswyd

    Classifieds Ad ID 126902769
    LOCATION
    UPDATED
    -
    Exact Location Not Provided by Seller
    • Related Ads
    • Seller's Other Ads
    No Results
    No Results

    Gumtree South Africa - Free local classifieds

    Top searches
    Trending
    Suggested
    Top searches
    Trending
    Suggested
    Top searches
    Trending
    Suggested