Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Isuzu N3500D  in Oudtshoorn, preview image
Isuzu N3500D
R 80,000
Isuzu N3500D trokkie met 269 000km 1993 model in baie goeie toestand met stewige, netjiese valkantbak! R80 000 plus btw! Ladismith wes kaap! Skakel James 0734445075
2015 John Deere D105 Auto in Oudtshoorn, preview image
2015 John Deere D105 Auto
R 26,000
Grassnyer Tractor is nog in uitstekende kondisie. Was slegs deur een persoon gedryf en was net gebruik om sokkerveld te sny. Was die 1ste 3 jaar deur John Deere agentskap gediens. Staan die laaste 9maande want ons het groter een gekoop. Het 528 ure op. Kom met grasbak en ekstra nuwe lem. Huidige lem is nog baie goed. Kontak my op 0739978914. Prys R26000neg.
SA Standaard Lusern saad
R 75
SA Standaard Lusern saad beskikbaar vanaf Oudtshoorn in 25kg sakke teen R75/kg+btw. Saad is skoongemaak deur Klein-Karoo Koöperasie en getoets deur die Nasionale Lusern Trust.Graderingverslag en Ontkieming sertifikaat beskikbaar. Saad handelaarsnommer Reg 78060001. Skakel 0724765806 indien julle belangstel. Vervoer beskikbaar teen koste vir groot bestellings. www.facebook.com/johannl ...
Lusern - Ronde bale in Oudtshoorn, preview image
Lusern - Ronde bale
R 3,800
1ste graad en prima deurmekaar. Bale weeg +-310kg gemiddeld. R3800 n ton. Geen VAT indien koper bewys van VAT registrasie kan gee. Beperkte voorraad beskikbaar. Oudtshoorn distrik, vervoer kan gereel word op koper se koste.
JOHN DEERE 2351 TWD in Oudtshoorn, preview image
JOHN DEERE 2351 TWD
R 46,000
JOHN DEERE 2351 TWD 54KWGOOD WORKING CONDITIONR 46 000 + VATNO PAPERSOUDTSHOORNDERICK 0834146678 044 272 2268
Excavator te huur in Oudtshoorn, preview image
Excavator te huur
Contact for Price
Excavators te huur vir eenige werk op plaas, gratis raad en kwitasies. 40 jaar ondervinding 0829026581 https://www.facebook.com/brucegrondverskuiwing/
1989 Dozer Case B350 in Oudtshoorn, preview image
1989 Dozer Case B350
R 245,000
Dozer Case B 350 in very good working condition. Machine has been fitted with a recon BT 4 cummins engine , recon toque converter and shuttle box . New starter and alternator, ring gear . Radiator has been recon as well. Injectors and pump has been done . The machine has a 6 way blade and a ripper , is hydro static and easy to work.It is ideal for ripping vineyards and orchards, (root pruning) Rip ...
More ads

Balkspuit, 600l, 12m balk

R 40,800
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 22/06/2018
  • Location
  • For Sale By Dealer
  • Year 2018
  • Kilometers 1

Balkspuit 600l, 12m balk( gegalvaniseerd),105l/ min pomp, hoogte verstelling met katrol, 4x stadium filtreer sisteem.

Chemies en UV weerstand biedende tenk, teejet non drip nozzle holders.Prys was R 48 000-00 maar is nou met spesiale afslag R40 800-00 + BTW

Kontak Dries vir vriendelike advies by Solid Spuittoerusting Oudtshoorn- 073 160 5432/ 044 272 8476/ dries.solidmotors@telkomsa.net

dries.solidmotors (More ads from this seller)
User since Sep 2010
72 Published
0 Active