Residensiele Verhuringsagent

19 days ago369 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Agency
Job Type:Commission
Description

'n Residensiele Verhuringsagent word benodig wat kan hard werk om 'n eiendoms verhuringsportefuelje op te bou.


Hierdie persoon moet gewillig wees om verhurings te werf en te administreer. Kompensasie sal hoofsaaklik kommissie gebasseer wees.


Die volgende is van toepassing:

• Harde werk en nie net 'n 8 tot 17 in die week nie. Hierdie is nie 'n gewone salaris gebasseerde werk nie.

• Sal van jou eie huis werk en benodig eie vervoer, rekenaar, selfoon en drukker ("printer").

• Bou jou eie portefeulje van verhurings.

• Afrikaans en Engels magtig (geskrewe en gesproke).

• Ervaring is nie noodsaaklik nie, maar voordelig.

• Volstatus agent (PD4) of bereid wees om 'n Intern Agent te word en te leer om 'n volstatus agent te word in 'n jaar of twee.

• "Self starter" wat sonder bestuursaandag kan werk en resultate kan lewer deur doelwitte te haal.

• Integriteit en Eerlikheid is baie belangrik.

• Woonagtig in the Helderberg area.


Ons is bereid om te bele in the regte kandidaat.


Kontak ons via epos en sluit 'n kort CV in ASOOK HOEKOM JY DIE IDEALE KANDIDAAT IS.


Dankie



Id Subtitle 750768123
View More
GJCMember since 2018
Email Verified
1 adsActive
1 adsPosted