Property Practitioner

13 days ago398 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Agency
Job Type:Full-Time
Description

Ek is 'n Franchise eienaar en op soek na Eiendomsagente in die Paarl en Wellington wat 'n winsgewende loopbaan in die eiendomsbedryf wil vestig en wat passievol, doelgerig en entoesiasties is oor mense en verkope. Ervaring en 'n geldige FFC is noodsaaklik.

Die tyd was nooit meer perfek as nou nie! Rentekoerse is laag en die eiendomsmark in die Kaapse Wynlande bly uiters aktief ! Onderhandelinge sal met geselekteerde aansoekers gevoer word om die Vergoedingspakket te finaliseer.

Id Subtitle 754405129
View More
koen.hannoMember since 2020
Email Verified
1 adsActive
5 adsPosted