Vakature: Site Voorman vir Siviele Grondwerke

15 days ago93 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Joubert & Seuns
Job Type:Full-Time
Description

‘n Bekende siviele maatskappy is op soek na ‘n gemotiveerde individu om die rol van Site voorman te vul en siviele grondwerke op verskeie terreine te bestuur.

Verantwoordelikhede:

1. Bestuur siviele grondwerke projekte en hou toesig oor die werking van grondverskuiwings masjinerie en spanne.
2. Moniteer en kontroleer opnames en land metings.
3. Verseker dat projek teikens en sperdatums stiptelik nagekom word.
4. Handhaaf gehaltebeheer maatreëls en spreek dadelik enige afwykings van projek spesifikasies aan.
5. Dien as die sentrale kontakpunt tussen projekbestuurders, ingenieurs en werkers op die perseel om effektiewe kommunikasie te vergemaklik en probleme vinnig op te los.
6. Administratiewe take insluitend akkurate rekords van daaglikse aktiwiteite, vorderings verslae, toerusting verbruik en enige voorvalle/ongelukke wat plaasvind.
7. Verseker dat alle relevante regulasies, permitte en veiligheidstandaarde nagekom word en neem regstellende stappe soos nodig om ‘n veilige werksomgewing te handhaaf.

Kwalifikasies:
1. Minimum 10 jaar ervaring in die bestuur van siviele grondwerke.
2. Sterk leierskap en interpersoonlike vermoëns.
3. Vaardigheid in die ontleding en oplossing van probleme asook goeie besluitneming onder druk.
4. Uitstekende kommunikasie vaardighede (mondelings & skriftelik).
5. Vermoë om verskeie take effektief te bestuur en te prioritiseer.
6. Kennis van veiligheidsregulasies en beste praktyke in die werking van swaar toerusting.
7. Geldige rybewys en skoon bestuur rekord.

Salaris & Voordele:
- Mededingende salaris (onderhandelbaar)
- Maatskappy voertuig met brandstof
- Geleentheid vir loopbaanontwikkeling en groei


Slegs aansoeke op die kortlys sal gekontak word vir ‘n onderhoud.

Id Subtitle 1276491999
View More
Joubert & Seuns
Selling for 19 days
Total Ads1
Active Ads1
Seller stats
1Total Ads
95Total Views
Verified information
Email address
Contact Joubert & Seuns
Message
(4001)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.