Stoorman - Ad posted by Johann Ramsauer

25 days ago303 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Ons benodig n STOORMAN met rekenaars ondervinding Hierdie persoon sal verantwoordelik wees vir die stoor,gereedskap en alles rondom die stoor asook die aankope van parte en gereedskap.


1) Moet pligsgetrou wees moet elke dag op sy pos wees

2) Moet motor lesensie he en verkieslik eie vervoer.

3) Moet streng wees en met mense kan werk

4) Moet kennis van Jopkaarte en van werkswinkel omstandighede he

5) Moet volle beheer van die werkwinkel werkers he


Indien u kaans sien vir die werk moet u my skakel by 0824426584 dan reel ons vir n onderhoud.


Id Subtitle 702489661
View More
Johann RamsauerMember since 2016
Email Verified
1 adsActive
85 adsPosted