Bring jou hondekind saam Jeffreys toe!

Contact for Price

6 months ago869 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Offered By:Shelter
Date of Birth:2013-01-01
Description

HONDETANNIE Skoothondjie oppasser. Goed omheinde erf, geen afskortings, snoesig onderdak slaapplek, baie speelplek en genoeg maatjies, persoonlike toesig. Sien fb Hondeherberg vir meer agtergrond. (*Ongesteriliseerde reuns word NIE aanvaar nie ) Besoektye en spesiale uitstappies saam met jou hondekind sal aanvaar word. Verblyfplek beperk. bespreek dus vroegtydig!

Id Subtitle 498675430
View More
HondetannieMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
8 adsPosted