Elektrisiën - Ad posted by mybruid

13 days ago169 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Ons benodig 'n Elektrisiën
Te Rawsonville +/- 18km buite Worcester.

Die kandidaat moet die volgende ondervinding hê:

IN BEHEER VAN SY SPAN EN SITE: Die site en span sal bestuur moet word en die persoon moet baie goed wees in beplanning.

Bedradings lisensie sal in jou guns tel. Die kandidaat moet baie akkuraat wees in sy werk, nie foute mis nie. Die persoon sal kliënte moet ontmoet (people skills & netjies op jouself wees). Jy moet bereid wees om fisies self hard te werk, oortyd en sommige naweke soos nodig asook seisoen tyd.

Vereistes :
Geldige rybewys.
Persoon sal op ‘n daaglikse basis in die veld moet werk. (Hierdie is nie 'n kantoor of admin pos nie)
Ondervinding sal in jou guns tel.
Moet onder druk kan werk.
Moet bereid wees om oortyd te werk.

Die persoon moet beskikbaar wees vir 'n onderhoud in Rawsonville area, skoon rekord hê en geldige verwysings wie ons kan kontak.

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Indien jy voldoen aan die vereistes soos uiteen gesit, Stuur asb. jou CV, ID document, bewys van kwalifikasies asook jou salaris verwagting (NB). na ferdi@rawelektries.co.za


Pos onmiddelik beskikbaar
Aansoeke sluit 12 Desember 2019


Id Subtitle 643260414
View More
mybruidMember since 2011
Email Verified
1 adsActive
13 adsPosted