Electrician Position available

a month ago548 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Job Type:Contract
Description

Greyton Elektries in die Overberg het n opening vir ‘n

Elektrisien. Die geskikte kandidaat moet deeglike kennis dra van enkel en drie fase elektriese bedrading, bedrading van kontrole vir motors, medium spanning transformators en kabels. ‘n Geldige rybewys is ‘n vereiste en voorkeur sal aan persone gegee word met ‘n kode 10 lisensie. Die geskikte kandidaat hoef nie noodwendig gekwalifiseerd te wees nie. ‘n

Mededingende pakket word aangebied. Die pos is

onmiddellik beskikbaar. Tydelike verblyf kan gereël word.


Contact Gideon Malherbe by 071 387 2000 en email

CV na chandre@greytonelectrical.co.za


Id Subtitle 624952887
View More
chandremalherbeMember since 2019
Email Verified
1 adsActive
1 adsPosted