Semi skilled Boilermakers and boilermakers
7 days ago528 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Vervaardigings maatskappy is tans in die mark vir boilermakers & semiskilled boiler makers om by hulle span aan te sluit.


Ideale kandidaat sal Hardwerkend en lojaal wees.


Ideale kandidaat sal in die area woonagtig wees.


Moet opdragte kan uitvoer ,


Moet in n span of alleen kan werk.


Goeie toekoms vir n persoon wat wil iets van homself maak.


Skakel my asseblief op 068 533 3333 om verder te bespreek nadat jy jou cv gestuur het na johan@ramkat.co.za



Id Subtitle 665525657
View More
Ramkat Truck Bodies and Trailers (PTY) Ltd.Member since 2017
Email Verified
40 adsActive
2194 adsPosted