Nutsman - Hoogs ervare
16 days ago224 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Contract
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Tuinkonstruksie maatskappy geleë in Durbanville is op soek na 'n baie ervare Nutsman met die volgende ondervinding:

1. Installasie en onderhoud van besproeiingstelsels

2. Installasie en onderhoud van tenke en pompe

3. Installasie en onderhoud van houtdekke en pergolas

4. Ondervinding in loodgieter en elektriese installasies

5. Onderhoud van geboue, binne en buitenshuis

6. Metaal en houtwerk


Verdere vereistes:

1. Skoon rekord

2. Geen rokers

3. Minimum graad 10

4. Geldige Kode 8 rybewys

5. Slegs persone wat te alle tye vriendelik en profesioneel optree

6. Slegs persone wat perfeksionisties is op die kwaliteit van hul werk is

7. Slegs persone wat onder druk en vinnig kan werk


Slegs persone met deeglike ondervinding van bogenoemde kan verkorte CV aanstuur na pietersmit740803@gmail.com. Noem asb vergoeding verlang in epos en stuur 'n afskrif van geldige rybewys.


Id Subtitle 660057351
View More
DeSmitMember since 2014
Email Verified
1 adsActive
69 adsPosted