Junior Site Agent/ Terrein Agent

8 days ago303 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Ogłaszane przez:Osoba prywatna
Rodzaj pracy:Pełny etat
Description

Devco Konstruksie is 'n gevestigde firma wat vanaf Bellville opereer en op siviele, beton en bouwerk konsentreer.

Ons beskik tans oor 'n loopbaangeleentheid vir 'n junior siviele terrein agent met die volgende eienskappe en vereistes:

· Nodige ondervinding en kwalifikasie t.o.v. die siviele en bou bedryf.

· Sterk leiereienskappe en bestuursvaardighede

· Opmeetingsvaardighede: Dumpy Level en Theodolite

· Bestuurslisensie EB

· Algemene netheid, persoonlik, terrein en voertuig

· Akkuraatheid en 'n Detail georiënteerde ingesteldheid

· Kwaliteitbestuur

· Tydbestuur

· Goeie gesondheid

Geen bakkiesitters.

Stuur 'n CV met verwysings en ID afskrif na heinrich@devcosa.co.za


Id Subtitle 689022093
View More
Heinrich KellermanMember since 2016
Email Verified
2 adsActive
61 adsPosted