elektriese vakleerling

4 days ago138 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description

Ons is opsoek na ‘n kandidaat wat opsoek is na n geleentheid om sy kwalifikasies as elektrisiën te voltooi. Die kandidaat moet beskik oor fundamentele ervaring met betrekking tot huishoudelike installasies, basiese beginsels verstaan en in staat wees om alleen te werk.


Die kandidaat moet verder voldoen aan die volgende vereistes:


Moet beskikbaar wees om oor naweke te werk indien nodig,

Moet beskikbaar wees om gedurende weeksdae oortyd te werk,

Moet in besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie,

Gesondheid moet uitstekend wees,

Moet baie netjies wees op homself.


Kandidaat moet besonders netjies werk en ook die werk teen ‘n redelik pas kan voltooi.


Salaris sal dienooreenkomstig aangepas word na assessering ten opsigte van die kandidaat se standaard waaraan hy voldoen of gelykstaande aan is.


Ons is geleë in Bellville area.


Indien jy dink dat jy die regte persoon vir die pos is stuur gerus jou CV te same met ‘n kleur foto van jouself na applications@spektraservices.co.za


Id Subtitle 688132155
View More
EmileMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
36 adsPosted