Administratiewe Posisie
9 days ago706 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

UNGERER HEALTH BROKERS

Umhlanga Ridge, Durban Tak

Administratiewe Posisie


Werks Pligte:

Pligte wat fokus op kliente tevredenheid en die verwerking van 'n groot volume opvolgverkope.

Die verkoopspan te ondersteun met die verrigting van algemene take sodoende die span doelwitte te bereik.

Professionele beantwoording van algemene vrae.


Kwalifikasies en ondervinding:
Graad 12 (Matriek) en 4 jaar graad.
1-2 jaar werksondervinding
Navorsings vaardighede
Self-gemotiveerd
Geen kriminele rekord
Ten volle tweetalig - Afrikaans en Engels Sprekend

Aansoeke kan gestuur word na: PAdbn@shisas.com



Id Subtitle 665513957
View More
ReceptionMember since 2019
Email Verified
1 adsActive
3 adsPosted