Graad R klas assistent
9 days ago629 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description

Graad R klas assistent


Pligte:

Om die Graad R R juffrou te help


Vereistes:


️Matriek/Graad 12

️Afrikaans en Engels sprekend

️Goeie gesondheid

️Christelike waardes en norme

️Spanwerk

️Liefde vir kinders

️Betroubare vervoer

️Voldag pos

️Unisa studente is welkom

️Ondervinding sal on jou guns tel


Geen WhatsApp, Sms, Gumtree boodskappe f oproepe


Om aansoek te doen stuur CV, ID en salaris verlang na

 elaine@bubbaludaycare.co.za

Id Subtitle 665350119
View More
Elaine Van ZylMember since 2008
Email Verified
3 adsActive
58 adsPosted