Akkerboom Akademie Babasentrum en Kleuterskool, Ferndale

a year ago613 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description
Babas 3 maande tot Gr R kleuters.
Ons bou 'n fondasie van onderrig in 'n Christelike omgewing.
Skooltjie is ECD geregistreerd met gekwalifiseerde personeel met jare se ondervinding.
Voldag en Halfdag opsies beskikbaar.
Gebalanseerde maaltye ingesluit in fooie.
Klassies is nie oorvol nie dus geniet elke kleuter individuele aandag.
https://www.facebook.com/akkerboomakademie
Id Subtitle 503506301
View More
Chantelle Dua-SmithMember since 2014
Email Verified
1 adsActive
13 adsPosted