Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Dagmoeder Babas in Kuils River, preview image
Dagmoeder Babas
Ek is n dagmoeder wat na babas kyk bedags tussen 06h45 tot 17h30. Ek bly in n veilige sekuriteits kompleks en werk dus van my huis af. Babas tussen ouderdom : 3 tot 12 mde is welkom. Van Maandag tot Vrydag. Ek is n dagmoeder al vir die afgelope 11 jaar. Ek het n sertifikaat in BABA PEDIATRIE wat dit maklik maak om n baba te help met die nodige noodhulp indien dit benodig sou word!! Ek sal mooi na ...
NASORG IN KUILSRIVIER: 2x PLEKKIES BESKIKBAAR VANAF 1 SEPTEMBER 2018 in Kuils River, preview image
NASORG IN KUILSRIVIER: 2x PLEKKIES BESKIKBAAR VANAF 1 SEPTEMBER 2018
Goeiedag,Ek het twee plekkies beskikbaar vanaf 1 September 2018 vir nasorg.Kinders doen in die middae huiswerk en dit word voltooi voordat die ouer(s) hulle weer oplaai - dit verminder die ouer se stres aansienlik!Slegs laerskool kinders.Ek hou die groepie klein sodat ek individuele aandag kan gee met die huiswerk.Kontak my gerus by 079 602 5267 indien daar enige verder vrae is.Vriendelike Groete, ...
Nanny /skoon maak
Middag alle mammasEk is 39 jaar oud en opsoek na nanny/ skoon maak werk.Het voorheen by n kleuter skool geassisteer en daarna by n mamma vir 5jaar....Het 3goeie verwysing. Is Afrikaans en Engels magtig. Kan my cv vir u epos of kan my direk kontak 0769603136 of jizzelfredericks@yahoo.com
Arise and shine educare  in Kuils River, preview image
Arise and shine educare
Registration are open for 2019 Parents are welcome to contact us EMAIL ariseandshine216@gmail.com.... Our Facebook page ariseandshine educare are open to go visit....
Childcare - Ad posted by Neilgresse in Kuils River, preview image
Childcare - Ad posted by Neilgresse
Day mother/play and learn group 1-5yrs: N6 educarer situated in Mikropark, Kuilsriver. Activities and light meals included and lots of individual attention given. Price varies according to time of stay e.g. half /full day. References available. For more information contact Jacquelize 0723267245 / jonker.jacquelize @gmail.com
School Kids Transport
Good day I have transport for your kids to and from school.The prices are very reasonable and i am a reliable and experienced driver.I drive the Blue downs,Highbury,Silver sands,Eesteriver and Kuilsriver areas.For more details contact me on 083 342 8426.
assistance at crèche
I am done with my Honours in Psychology and would like to assist at a crèche. I'm passionate about children and aspire to become a school psychologist. I am eager to learn and will always give my all, in order to put a smile on a child's face. I volunteered at a centre that worked with schools and now i want to work with smaller children and broaden my knowledge about children and their behavior.
More ads

Dagsorg / Daycare

Post an ad like this for FREE!

Ons het nog n paar plekkies vir maatjies om saam ons te kom speel en leer. Veilige area in Soneike. Maak gerus n afspraak en kom loer wat ons maatjies maak en kom geniet sommer n koppie koffie by ons.


- Gesonde Maaltye


- Stimulerende aktiwiteite


- Persoonlike aandag word aan u kind geskenk,slegs n klein aantal kinders word ingeneem


- Noodhulpsertifikaart in baba en kleutersorg


- vanaf 6h30 tot 18h00


- Maatjies van 3 maande tot 4 jaar


Kontak my gerus vir enige vrae: elishaperold@gmail.com

Elisha Ferreira (More ads from this seller)
User since Aug 2018
58 Published
8 Active