Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Platinum Vinyl Club Port Elizabeth in Port Elizabeth, preview image
Platinum Vinyl Club Port Elizabeth
Contact for Price
LPs from R10-to-R200 are on show at Art in the Park the last Sunday of every month, 9-2, weather permitting. There'll also be 7-singles and EPs "of the better sort" and music related books, so you might get lucky! See you on 24 September.I can be reached at wendysbooklounge@gmail.com or 082 494 9055 .
Panasonic 8 Disc CD Changer in Port Elizabeth, preview image
Panasonic 8 Disc CD Changer
R 250
Panasonic 8 disc cd changer
Haven Season 1 + 2 DVD together for R150 in Port Elizabeth, preview image
Haven Season 1 + 2 DVD together for R150
R 150
Stephen King Haven Season 1 and 2 DVD going for 150 for both seasons.Or R 100 sold separately.All sales are final
Springbok vinyls in Port Elizabeth, preview image
Springbok vinyls
R 250
I have a collection of springbok hits all on vinyl. I have the following: numbers 1,2,8, 15 (to)27, 29(to)46 As well as a 'best of' box set of 6 Make me a good offer Would prefer to sell the lot together
Game of thrones s1-4 complete in Port Elizabeth, preview image
Game of thrones s1-4 complete
Contact for Price
Seasons 1-4 complete. In good condition R350 neg.
Various DVD movies and series box sets in Port Elizabeth, preview image
Various DVD movies and series box sets
Contact for Price
Various DVD movies and series box sets for sale. Friday Night Lights - Complete series 1-5 - R500Scrubs - Season 1-6 - R300Family Guy - Season 1-6 - R300Smallville - Season 2 - R50Dawsons Creek - Series finale - R30The Office - Season 1 - R50Dirty Sanchez 1+2 - R100Nightmare Before Christmas, Donnie Darko, Edward Scissorhands - R100 for all 3
PC GAMES  - URGENT SALE -MUST GO TODAY.  in Port Elizabeth, preview image
PC GAMES - URGENT SALE -MUST GO TODAY.
R 10
I have several PC game dvd's for sale. Titles as seen in pictures. In very good condition. My kids no longer using them. Take all 10 for R 200.00 or buy individually for R 25.00 OR make me an offer!!!! Urgent Sale!
More ads

Jakhalsdans (Theuns Jordaan, Elizman Theron) (DVD) - nuut

R 57
Post an ad like this for FREE!

Mara Malan (Elizma Theron), ‘n onderwyseres spandeer die laaste van haar spaargeld om ‘n huis in Loxton, ‘n klein Karoo dorpie te koop. Loxton lyk na die perfekte plek om haar 5 jarige dogterjie Mia (Janke Bruwer) in ‘n veilige, vriendelike omgewing groot te maak. Ongelukkig ontdek sy binnekort dat haar planne vir hul nuwe lewe alles in die balans hang omdat die Laerskool in Loxton waar sy begin werk het dalk toegemaak sal word deur die department van Onderwys as gevolg van onvoldoende bevondsing. Die enigste hoop wat sy het om die skool aan die gang te hou maak staat op haar vermoe om binne 3 weke ‘n massiewe vyf honderd duisend rand in te samel.

Mara sal alles wat vir haar belangrik is verloor as die skool nie gered kan word nie en sy is gedetermineerd dat dit nie gaan gebeur nie. Wanneer die dorp se liedjieboer Dawid Le Fleur (Neil Sandilands) voorstel dat hulle dalk geld kan insamel deur ‘n musiek konsert op die dorp te reel is sy onmidellik geinspireerd. Sy begin ‘n slim plan aanmekaar slaan om top kunstenaars op die verhoog bymekaar te kry om in Loxton kom sing en die skool dus van bankrotskap te red.

Waarvan Mara nie bewus is nie, is dat haar effens afsydige buurman, Ruan Landman (Theuns Jordaan) eintlik ‘n top sanger-komponis is. Hy is alreeds ‘n vreeslike populere popster. Dit is juis daarom dat hy Loxton toe getrek het. Hy wou wegkom van die hoe druk en onuithoubare tempo wat ‘n lewe van beroemdheid op hom afgedwing het. En hy wou wegkom van mense wat hulself wil verryk ten koste van sy sangtalent. Ruan voer ‘n kluisenaarsbestaan en alhoewel klein Mia konstant probeer om na hom uit te reik, slaag sy nie. Hy wil nie praat nie. Hy wil uitgelos word maar Mia wil nie kopgee nie. Wanneer Landman geirriteerd raak met die sitsuasie skryf hy vir Mara ‘n brief waarin hy vra dat sy haar dogter moet dissiplineer en haar maniere behoort te leer. Die brief ontlont die latente konflik wat reeds tussen Mara en Ruan broei en dit gee ‘n bakleiery af.

Mia voel vere vir die spanning wat bestaan tussen haar ma en die buurman en sy druk deur met haar pogings om die ware kreatiewe Ruan uit himself uit te probeer lok. Haar onskuldigheid bekoor hom gevolglik en inspireer hom om weer liedjies te begin skryf, al het hy dit afgesweer toe hy Loxton to getrek het.

Mara se vasberdenheid om die skool uit die petjie te help forseer haar om Landman se hulp te gaan vra, maar voordat hulle kan saamspan om die regte ding vir die gemeenskap te doen, moet albei van hulle eers ‘n paar lewenslesse leer. En dan raak hulle verlief…


Postage: R38-00

Courier: R99-00

or collect from me.

Paul (More ads from this seller)
User since Sep 2009
1000 Published
101 Active