SPRITE SWING MET EKTRAS 2007 SWING MET MOVERS

R 133,000

17 days ago152 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Year:2007
Colour:White
Description

Netjies opgepaste 2007 Swing Karavaan met MOVERS en buite-kombuis.


INGESLUIT:


- Vol-tent met stoepie waar die hele gesin lekker kan kuier.

- EWIK MOVERS sodat jy die karavaan nie self hoef rond te stoot nie.

- Rally tent met kante vir daai kort kampe.

- Aluminium tafel wat vas-knip vir ektra werksplek.

- Eilandbed asook 'n dinette tafel met sitplek vir 4-mense binne wat 'n driekwart bed maak.

- Travel blanket en ingeboude radio.

- Buite-kombuis met gasstoof en wasbak met lopende water.

- Breekgoed.

- Dubbeldeur yskas/vrieskas.

- Mikrogolfoond.

- Binne-wasbak met lopende water.

- Baie pakplek in die kaste, ook in die neuskas en onder die bed.

- Gasbottel, spaarwiel ook soos nuut.

- Dokumente op datum en sluit padwaardigheid in.


Die swing is steeds ons BESTE verkoper omdat hy so maklik sleep en omdat 'n gesin van 4 met hom kan kamp asook a.g.v die buite-kombuis.


Whatsapp: https://wa.me/27835564951


Website: http://www.topcaravans.co.za


Facebook: https://www.facebook.com/TopCaravans


Finansiering kan gereel word


Inruilings is welkom

-

Id Subtitle 1273249101
View More
Dwayne Dorland
Selling for 7+ years
Total Ads345
Active Ads4
Seller stats
345Total Ads
51.35KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address

Make an Offer

Interested in this item? Send the seller an offer now.
Selling for: R 133,000
Your offer:
Contact Dwayne Dorland
083*******Show Number
Message
(4001)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.