Cast Iron Potjies with Gelburner Stands

R 530

1 year ago969 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
Goeiedag, Ek maak hierdie Elavated Gelburner Cast Iron Potjies op bestelling. Afmetings: Groot borde 45cm x 22cm x 3cm Gemaak van dennehout. Ek beveel plankiwax aan as behandeling van planke wat food safe is. Aflewering landswyd met Pudo Lockers (deel van The Courier Guy) teen n addisionele koste. R200 per stel van 6. Een boks. 1/4 grootte swart potjie met gelburner stand R530 elk ( minimum stel van 6 teen R3180) 1/2 grootte swart potjie met gelburner stand R820 elk ( minimum stel van 6 teen R4920) 1/4 grootte enamel cast iron potjie met gelburner stands in rooi, blou of groen R820 elk ( minimum stel van 6 teen R4920) Minimum bestellings van stelle van 6 as gevolg van 3m planke wat ek moet aankoop. Indien u minder as 6 wil bestel, kontak my asseblief, want ek het soms addisionele voorraad beskikbaar. Ek woon in Koringberg, naby Moorreesburg, Swartland area, Weskus. Klein stands : 22cm x 22cm x 3cm ook beskikbaar teen R480 elk - slegs op aanvraag beskikbaar soms. Groot stands sonder potjie: 45cm x 22cm x 3cm Elevated met gelburner Minimum bestelling van 6 Die planke word aangekoop in 3m lengtes, daarom vereis ek minimum bestelling van 6. R350 elk 22cm x 22cm x 3cm Elevated met gelburner Minimum bestelling van 12. Die planke word aangekoop in 3m lengtes, daarom vereis ek minimum bestelling van 12. R300 elk Vriendelike groete Anneke Parsons 0769148901
Id Subtitle 1169644101
View More
Anneke Parsons
Selling for 6+ years
Total Ads32
Active Ads11
Seller stats
32Total Ads
3.62KTotal Views
Verified information
Identity (SA ID/Passport)
Email address
Contact Anneke Parsons
076*******Show Number
Message
(4007)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.