Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Spore van Tyd Fred Kleynhans

R 450

1 year ago388 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
Die eerste deel van hierdie boek handel oor die lewe van fred kleynhans dit is sy opgetekende herrinering van die spore wat hy oor tyd getrap het en is ineengeweef met die spore van sy familie en vriende die verhaal verloop tydchronologies en dek ’n periode van sestig jaar die mooi en die lelik van die lewe in sy ongenaakbare hardheid, teen die agtergrond van tyd wat verwerend verbysnel, kom tekenend na vore daar is interessante vertellings oor die weermagtyd, lekkerlees kampvuur jagverhale en kleurvolle reisverhale wat spreek van opwinding en avontuur die tweede deel van die boek handel oor sy voorgeslagte die material oor die voorgeslagte is oor ’n tydperk van 25 jaar ingesamel daar is fisies na die plase van oor sprong gesoek en moeite is gedoen om die stories van die mense neer te pen om dit sinvol te kon doen, was dit nodig om die gebeure wat die geskiedenis van die boere afrikaner bepaal het, behoorlik te verstaan hierdie stories van die voorgeslagte is aangrypend en die waarheid daarvan word intens beleef wanneer daar voor stille grafte en murasies van boere opstalle, wat eens gevul was met vreugdevolle kinderstemme, gestaan word
Id Subtitle 1280673710
View More
Verified
Fernando Tolosana
Selling for 16+ years
Total Ads1.76K
Active Ads286
Seller stats
1.76KTotal Ads
231.32KTotal Views
Verified information
Identity (SA ID/Passport)
Mobile number
Email address

Make an Offer

Interested in this item? Send the seller an offer now.
Selling for: R 450
Your offer:
Contact Fernando
073*******Show Number
Message
(4018)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.