Marjorie Wallace: Drif en Vreugde

R 100

3 years ago728 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Marjorie Wallace: Drif en Vreugde deur Amanda Botha met voorwoord deur André P. Brink
Eerste uitgawe 2006
Marjorie Wallace: Drif En Vreugde by Amanda Botha

Ilze rated it liked it...
Recommends it for:
People who enjoy art.
Aangesien daar nog nie oor
hierdie bekende skilder se lewe verslag gelewer is nie,
is hierdie boek uniek.
Dit laat die swak redigering daarvan (bv. die verkeerde spelling van “erkening”; of verkeerde onderskrifte by skilderye) die leser redelik gefrustreerd. Wallace was getroud met die skrywer Jan Rabie. As sulks, sowel as dié egpaar se enge band met die Sestigers, is die boek baie interessant. Dit is uitermaat ironies dat Rabie sy lewe lank vir die behoud van Afrikaans as taal gestry het en trots was op sy “slim vrou”. Tog het sy ’n uiters gebrekkige Afrikaans gebesig. Maar sy het kommunikeer en as Skotsgeborene kon sy elke Afrikaanse woord verstaan – dit spreek boekdele van hierdie skilder as mens. Haar kuns het klaarblyklik ook om die menslikheid van die lewe gegaan in alles wat sy verbeeld het. Ek haal my hoed vir haar af dat sy ter wille van haar man haar geboorteland agtergelaat het om haar in Suid-Afrika te vestig en haar naam as skilder híér te maak al het sy gedroom om dit in
Parys te doen.
https://www.goodreads.com/book/show/3293824-marjorie-wallace
Id Subtitle 781095418
View More
ZAQ Hakim
Selling for 7+ years
Total Ads3.25K
Active Ads1.05K
Seller stats
3.25KTotal Ads
338.45KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact ZAQ's
072*******Show Number
Message
(4013)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.