Post FREE Ad

Die Rookgewoonte (fisiese boek)

R 99

3 years ago702 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
"Die Rookgewoonte" verteenwoordig bykans 50 jaar se versamel van inligting, navorsing, oplees en bestudering van die rookgewoonte. 'n Rookvrye samelewing is die ideaal vir die skrywer, maar presies hoe ver het ons al gekom aan hierdie ideaal? Onthou u die dae wat mense in rye by die bank op die dorp gestaan en rook het, tussen nie-rokers?

Inhoudsopgawe:
  1. Die redes waarom mense rook
  2. Tabakrook
  3. Statistieke en tendense
  4. Algemene gesondheid
  5. Die roker se longe en hart
  6. Die rookgewoonte en kanker
  7. Die rookgewoonte en die vrou
  8. Passiewe of omgewingstabakrook
  9. Die rookgewoonte en die dood (mortaliteit)
  10. Die rookgewoonte en die geestelike lewe
  11. Hoe om op te hou rook
  12. Kort bibliografie

ISBN 978-0-620-70947-7
Grootte: 210mm (H) x 148mm (W)
Omslag tot omslag: 148 bladsye


Verskepingsopsies landswyd beskikbaar, of koop via BidorBuy. Laaste paar beskikbaar.

Id Subtitle 174935049
View More
E2008Member since 2008
Email Verified
58 adsActive
318 adsPosted