Vertrou Nie Op Prinse - Evelyn Wessels.

R 100

7 years ago1922 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Vertrou Nie Op Prinse - Evelyn Wessels. Wanneer Louise le Roux van die buiteland terugkeer, verwerf sy n droompos – as kuratrise van een van die belangrikste private kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie. Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in n nagmerrie wanneer haar lewe bedreig word. Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofmeyr – magnaat, wynboer, kunskenner – en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is. En verder is daar die Contessa, wat n onpeilbare verbintenis met albei mans het . . . Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 CM. 288 Bladsye. 072 501 3890. REF: 845. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.
Id Subtitle 197791603
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.23K
Active Ads3.62K
Seller stats
12.23KTotal Ads
2.91MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4007)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.