Post FREE Ad

Tuinhuisie Van Liefde - Rika Du Plessis.

R 30

a year ago572 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Tuinhuisie Van Liefde - Rika Du Plessis.


Ken een mens n ander ooit werklik? wonder Lorika Van Der Merwe. Selfs in die klein gemeentskappie waarin sy haar bevind, is daar rykes wat dink die reels geld nie vir hulle nie. En hoe maklik is dit vir n man van aansien om die waarheid af te wit of in die doofpot te stop. Tot omstandigehede dit met n omweg kom oopkrap!


Tuinhuisie van die liefde deur Rika Du Plessis is n pakkende verhaal oor gierigheid, eersug en onselfsugtigheid, en die beloning wat die lewe daarvoor uitloof.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 152 Bladsye.
  • *Kleefband merke in die binnekant van die boek. Kyk asb na die foto's.
  • ******.
  • REF: 2052.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 238320423
View More
BOEKEANDBOOKSMember since 2015
Email Verified
2326 adsActive
3685 adsPosted