Post FREE Ad

Trompie - Topsy Smith - Omnibus 4. 

R 150
  • Date Listed15/08/2018
  • For Sale ByOwner

Trompie - Topsy Smith - Omnibus 4.


ISBN: 0 628 03547 0.


In Trompie Die Mooi Seun is dit die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan ’n laerskoolseun se mooi lokke – met rampspoedige gevolge.


In Trompie Die Prefek besluit Kwaggaberg se skoolhoof twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslede gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Maar die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik.


In Trompie Die Rugbyreus begin die rugbyseisoen en Trompie en sy maats se lewens draai net om een ding – hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing daar nog op hulle wag.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • *Merkies aan die buitekant van die blaaie kyk foto asb.
  • 072 501 3890.
  • Bel Of Whatsapp asb.
  • REF: 2273.
  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
BOEKEANDBOOKS(More ads from this seller)
User since Dec 2015
3414Published
2196Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
 Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn MoreReport This Ad
Brackendowns, Alberton, Gauteng, South Africa
You might be interested in these similar ads
Die Afrikaanse Taalbeweging in Alberton, preview image
Die Afrikaanse Taalbeweging
R 50
Goeie toestand. Whatsapp ASB
Boek -  Spraakopleiding in Alberton, preview image
Boek - Spraakopleiding
R 35
Goeie toestand. Whatsapp ASB
Biology Tenth Edition Textbook in Alberton, preview image
Biology Tenth Edition Textbook
R 550
Biology - Tenth Edition UniversityTextbook for sale. Still brand new.
Applied Calculus  - 5th Edition Textbook in Alberton, preview image
Applied Calculus - 5th Edition Textbook
R 550
Applied Calculus - 5th Edition Textbook. Still brand new.
Stephen King book in Alberton, preview image
Stephen King book
R 40
The girl who loved Tom Gordon. Still new never read.
Marbles - Ad posted by azzie5
R 250
25 packets of Marbles 50 per packet. R10 each packet but bulk discount will be considered.Kindly note only hat's app messages will be attended.
Patrick Holford books in Alberton, preview image
Patrick Holford books
R 100
2 x Patrick Holford books for children. R100 each
More ads